RSS

Riglyne

HOEKOM MOET EK BETROKKE RAAK BY RADIOTHON?

Of jy nou gebed, tyd, geld, ‘n veilingsitem, energie, of wat ook al bygedra het, jy help om Medianetwerk vir Christus/Kanaal 7 se roeping en passie te laat uitvoer naamlik om die Evangelie van Jesus Christus deur middel van die moderne media oor grense heen te versprei.  Die Radiothon bring 40% van die totale begroting vir die jaar in.  Die res word ook deur ander projekte, maar veral advertensies, gefinansier.

Met hierdie begroting word daar op 33 FM senders regoor die land 24 uur per dag uitgesaai in Afrikaans, Engels, Duits en Oshiwambo.

HOE KAN EK OOK BETROKKE RAAK BY RADIOTHON?

Deur ‘n:

  • veilingsitem te gee
  • bod op ‘n item te plaas
  • donasie te gee

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: