RSS

Visie, Missie, Waardes

VISIE

Siele vir Christus deur moderne media

MISSIE

Die missie van Kanaal 7 Media Netwerk vir Christus is;

  • Kanaal 7 is ‘n betroubare, toonaangewende Christelike uitsaaidiens wat in die soeke na die Koninkryk van God, die boodskap van hoop deur Jesus Christus uitdra na gelowiges en nie-gelowiges oral in die wêreld via interaktiewe media.
  • “Nee, beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee” Matteus 6:33.

WAARDES

  • Jesus Christus is ons hoogste gesag
  • Nie beperk deur kerk-grense nie
  • Samehorige span
  • Rentmeesterskap
  • Toegewy
  • Uitnemend
  • Integriteit
  • Omgee
 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: