RSS

Taai Toyota Trek Kompetisie

27 Jul
RADIOTHON UITDAGING:

• Dieselfde tipe voertuig moet in alle dorpe gebruik word: Toyota Hilux Dubbelkajuit 3liter Diesel (4×4);
• Die trektou moet 15 meter lank wees en daar moet 5 persone in ‘n span wees;
• Slegs die 5 spanlede mag die voertuig trek of stoot;
• Die afstand moet 100 meter wees wat die voertuig getrek of gestoot word op gelyk area;
• Die afstand moet deur een van die plaaslike owerhede (Polisie offisier of verkeers personeel) bevestig word;
• Daar moet ‘n bestuurder in die voertuig wees;
• Die enjin mag nie aangeskakel wees nie;
• Die voertuig kan enige bybehore aan hê, maar geen standard toerusting mag verwyder word nie;
• Die dorp wat die Toyota die vinnigste trek of stoot, sal die wenner wees;
• Daar is 3 verskillende kategorieë:
o Mans span
o Dames span
o Bo 50 span
• ‘n Video opname sal dien as bewys van tyd en afstand;
• Die tyd moet met ‘n stophorlosie en video opname geneem word;
• Onderlinge uitdunne word op Donderdag 28 Julie 2016 in die onderskeie dorpe gehou;
• Finale Kompetisie sal Vrydag die 29 Julie 2016 plaasvind;
• Wen tyd/video moet Kanaal 7 teen Vrydag 29 Julie 2016 om 13h00 bereik;
• In geval van ‘n dispuut sal die voertuig deur Kanaal 7 verteenwoordigers ondersoek word;
• Indien twee of meer spanne dieselfde tyd behaal sal die kompetisie herhaal word tussen die spanne wat gelyk geiendig het tot ‘n wenner bepaal is;
• Die wen span wen ‘n advertensie pakket ter waarde van N$15,000 vir sy/haar dorp;
• Slegs 1 wenner per kategorie per dorp sal toegelaat word.

#radiok7on #toyotapupkewitz

13700114_1008987042531021_468945676149567637_n
 
Leave a comment

Posted by on July 27, 2016 in Uncategorized

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: