Jy kan vanaf 26 – 30 Julie deel in elke oomblik van Radiothon. Kliek op die ikoon hier onder en kyk wat gebeur als by Grove Mall in Windhoek.
Instruksies
- Kliek op die ikoon bo
- Installeer die sagteware op u rekenaar volgens die instruksies op u skerm
- User Name: C7
- Password: Channel7
- Maak u “Browser” toe nadat u sagteware opgestel het, gaan weer na http://www.k7.com.na
- Selekteer “Anonymous” Blokkie en kliek op “Login”
- As u beeld groter wil stel…dubbel kliek op u skerm
- Geniet!
Advertisements