RSS

Dit is amper sulke tyd.

14 Jun

 

Die aftelling het begin, die organisasie is aan die gang, die spanne is in plek, dit voel amper soos ons eie Olimpiese Spele. Hiervandaan weet ons het ons as mens geen beheer meer nie. Nie dat ons ooit regtig gehad het nie want die Meester was in elk geval nog al die tyd in beheer. Ons weet egter dat dit nou die spanne is, die luisteraars die skenkers, die kopers, die donateurs.

Ons se ook sommer nou al dankie vir elkeen wat deel maak van hierdie groot familie. Dit is God se saak en al die eer vir dit wat gebeur is Syne.

Ons gebed is dat mense gehoorsaam sal wees aan die roeping, die inspraak van die Gees en deel sal vorm van dit waarvoor Kanaal 7 geroep is.
Ons bid die Here se seën, voorspoed en sukses vir elke dorp en sender-komitee toe.

Ons werk baie hard en probeer om vanjaar die veilings op ‘n internet veilings-basis te laat geskied, (Facebook, Twitter ens.)

Dit is egter steeds moontlik om die veilings-items op die veilings-blad te gaan kyk en meer inligting oor elke item te kry. Dit is egter belangrik om kennis te neem dat daar nie gebie kan word nie en dat die bedrae en toeslaan tye op die blad nie van toepassing is nie.

Kliek op die bostaande banier om direk op die Veilingitems-Blad uit te kom

 
Leave a comment

Posted by on June 14, 2016 in Uncategorized

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: