RSS

Gesels met ons.

03 Jun

Tussen 100 en 200 mense besoek reeds daagliks ons Kanaal 7 Radiothon Blog.

Die doel is om in hierdie maand sommer net lekker saam te kuier. Nie noodwendig net oor die Radiothon nie maar ook oor dit wat alles gebeur en wat ons beleef tydens die opbou na die Radiothon.

Een van die grootste voordele van ‘n Blog is dat die lesers ook deel is daarvan. Die leser kan egter net deel wees as hy deelneem.

Daar is spesiale ruimte vir jou om te reageer op wat geskryf is, iets wat jy wil weet, iets waarmee jy dalk nie saamstem nie of iets waarmee jy juis saamstem.

Jy gaan na die gedeelte aan die onderkant van die skrywe en kliek op “Leave aComment”. Jy sal eenkeer gevra word vir jou naam en e-pos adres, ons wil mos darem weet wie jy is, want wie wil nou naamloos deelneem? Daarna skryf jy jou skryf en ons lees en kuier lekker saam.

Baie belangrike vir ons vriende in die buiteland. Julle stemme, moet ook gehoor word. Jy hoef nie in Namibië te bly om saam te gesels nie.

Hou hierdie Blog dop.

 
Leave a comment

Posted by on June 3, 2016 in Uncategorized

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: