RSS

‘n Klein Bietjie Rustiger Week

01 Jun

Dis die week kantoorwerk. Al die papiere van baie ander belangrike aksies bymekaar kry en bymekaar hou. Vergaderings en gesprekke en saam bid vir die groot aksie wat voorlê.

Waaroor gaan die Radiothon?

Die Here het ons geroep om al vir baie jare lank die Evangelie van Jesus Christus volgens die Geskrewe Woord van God deur middel van die moderne media aan mense om ons te verkondig. Verskillende mense kry verskillende opdragte om deur middel van verskillende middele die Evangelie uit te dra en mense te raak.Ons by Kanaal 7 se opdrag is om die Media en al sy verwante bedrywe te gebruik om dit te doen. Dis ook belangrik dat ons dit so goed moontlik doen met wat ons beskikbaar het.

By Kanaal 7 is dit nie die Radiostasie wat in die middelpunt staan nie. Die radiostasie is bloot die middel wat God aan ons beskikbaar gestel het om dit te doen, wat Hy ons voor geroep het. En, dit is om mense se lewens te raak met Sy Woord.

Jy het die geleentheid om eenmaal ‘n jaar betrokke te wees, deur deel te neem aan die Radiothon en Kanaal 7 te help om die werk waarvoor ons geroep is verder uit brei.

 

 
Leave a comment

Posted by on June 1, 2016 in Uncategorized

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: