RSS

Radiothon 2016

01 Jun

DSC_6214-2Kan julle glo? Die groot dag is om die draai en alles begin op Dinsdagoggend  26 Julie!  Groot opgewondenheid is aan die opbou reg oor die land vir hierdie groot geleentheid.

Vanjaar het ons ook hierdie blog om soveel as moontlik wat gebeur vir jou te wys en te vertel.  Ons gaan poog om elke area vanwaar ons uitsaai die nodige blootstelling te gee.

Raak betrokke en stuur vir ons foto’s  met ‘n kort storie van wat waar rondom die Radiothon gebeur en ons sal evalueer en publiseer.

Dankie vir jou betrokkenheid.

 
Leave a comment

Posted by on June 1, 2016 in Uncategorized

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: